Blog

Home » blog » Page 73

WEES VERSIGTIG MET JOU WOORDE

Oordenking oor Angs (4) DINSDAG 4 JUNIE 2024 Spreuke 10:19: “Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.” Jy kan dus kies of jy mense gaan opbou met

Read More »

‘ÁGAIÁAB’, OF DIE HUWELIKSSLAGTING

KHOI KORTVERHALE Trooi en Tapoe se Huwelik: Trou Rituele van die Griekwa Volk In die klein gemeenskap van Boegeberg, naby die oewers van die Garieprivier, was Trooi se wêreld besig om deel te word van

Read More »

EK EN KOBIE WORD GENOOI VIR AANDETE

TOKKIES KASKENADES (4) Humor met Obe Kobus, Melite, Stephen en ek het ’n flat gedeel by die nuwe moderne Liberty hostel toe Renovaties bij Tokkies gedoen was. Langs ons het Xhosa susters gebly aangename bure

Read More »

GROEPIE SE ANTIE VANNIE BELHAR

TOKKIE KASKENADES (3) GROEPIE VAN UPINGTON Toe ek net begin by die fakulteit was ek seker 8 jaar ouer as die ander in my klas, ek het toe nog ’n nuwe Corola gehad  wat ek

Read More »