PREEK 28 DESEMBER 2025 – JESUS DIE VLUGTELING-KIND
PREEK SONDAG 28/12/2025 – JESUS VANAF GEBOORTE ’N ASIELSOEKER GEBED VOOR SKRIFLESING Here Jesus, U wat as Kind die pad van vlug en vrees moes loop, kom ontmoet ons vandag. Open ons verstand vir u
PREEK SONDAG 28/12/2025 – JESUS VANAF GEBOORTE ’N ASIELSOEKER GEBED VOOR SKRIFLESING Here Jesus, U wat as Kind die pad van vlug en vrees moes loop, kom ontmoet ons vandag. Open ons verstand vir u
Geseende Kersfees my dierbare blogvriende! Merry Christmas, dear blog friends! Gezegende Kerst mijn Blog Vrienden! Obé Bloglesers, met Christusfees dink ek weer aan die engele se lied: “Eer aan God… en vrede op aarde.” En
KERSPREEK 25/12/2025 VANDAG IS ‘VREDE OP AARDE’ MOEILIK TE GELOWE … GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Hemelse Vader, Here van die vrede, ons kom sit vandag stil voor U op hierdie Kersdag. Terwyl die Kersliggies in
4DE ADVENT PREEK 21/12/2025 HERE, EK IS STUKKEND, HOE LANK MOET EK NOG WAG!!!! GEBED VOOR SKRIFLESING Heilige en Genadige God, ons nader U vandag in die stilte van hierdie Adventstyd. Ons harte is so
3de ADVENT PREEK 14/12/2025 IS JOU STAD/DORP MOREEL STERK? GEBED VOOR SKRIFLESING Ons dank U vir hierdie bevoorregte oomblik om in U teenwoordigheid bymekaar te kom, hier op hierdie Derde Sondag van Advent. Ons harte
KOSTELIKE LAG-MET-‘N-TRAAN HULDEBLYKE Onthou by begrafnisse huil ons nie net, ons lag ook lekker. Ek persoonlik hou baie van begrafnis hou. Om die waarheid te se dit is my gunsteling diens dit is vir my
PREEK 7/12/’25 GENADE VLIEG LES VAN DIE AREND GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God en Vader, Baie dankie dat ons op hierdie Tweede Adventsondag in stilte en verwagting voor U mag sit. Ons wag nie
PREEK 30/11/22025 DIE GEBOU SKEFFELS OP DIE DORSVLOER VAN OMAN GEBED VOOR SKRIFLESING Almagtige God en hemelse Vader, U is die God wat selfs die donkerste bladsye in die geskiedenis oopskryf om U genadeplan te
23/11/2025 IN DIE STILTE VAN HOREB HERWIN ELIA SY ROEPING Gebed voor Skriflesing Hemelse Vader, ons kom voor U in hierdie oomblik van stilte, ‘n kosbare afsondering van die wêreld se lawaai. Ons harte is
16/11/25 PREEK: AS JY VIR IEMAND ANDERS ’N GAT GRAWE, PASOP DAT JY NIE SELF DAARIN VAL NIE SKRIFLESING: PSALM 7 Verse 16 & 17; SPREUKE 26 vers 27 “Sy boosheid tref homself, en die