PREEK SONDAG 11 OKTOBER 2026 – NOGTANS SAL EK IN DIE HERE JUBEL
11/10/2026 PREEK NOGTANS SAL EK IN DIE HERE JUBEL GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, ons kom na U met dankbare, maar ook brose harte. Open nou u Woord vir ons. Leer ons om u
11/10/2026 PREEK NOGTANS SAL EK IN DIE HERE JUBEL GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, ons kom na U met dankbare, maar ook brose harte. Open nou u Woord vir ons. Leer ons om u
OPGEWEK IN HEERLIKHEID Ek moes nogal die kuns van Luister beter toegepas het! Toe ek hierdie hoofstuk skryf het ek so sleg gevoel dat ek my “talent” om baie te praat so pastoraal verkeerdelik toegepas
PREEK 4/09/’26 ROU KOM IN GOLWE – PSALM 42 VOTUM Ons hulp is in die Naam van die Here,wat hemel en aarde, die see en alles daarin gemaak het;die God wat ons trane sien, ons
PREEK 30/08/26: DIE DOOD – SLAAP MET HOOP, OPGEWEK IN HEERLIKHEID! GEBED VOOR SKRIFLESING Here, ons God, maak ons stil voor U Woord. Ons bring ons vrae oor lewe, dood, afskeid en die toekoms na
PREEK 19/7/’26 BENDEGEWELD CHRISTUS SE PAD VAN VREDE VIR GEWONDE STRATE Gebed voor Skriflesing Here ons God, maak ons harte stil voor U Woord. Ons bring ons strate, huise, jongmense en gewonde gemeenskappe na U.
PREEK 12/7/’26 DIE CHRISTEN EN KORRUPSIE – JY KAN SUKSESVOL WEES SONDER OM JOU SIEL TE VERKOOP GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Here Jesus, ons kom vandag na U toe net soos ons is. Ons vra
5/7/26 PREEK JEUGWERKLOOSHEID — WANNEER MÔRE UITSIGLOOS LYK GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, maak ons harte stil voor u Woord. U ken elke jongmens wat bang is vir môre, elke ouer wat bekommerd is,
PREEK 28/6/26 – GEEN AMPTENAAR BO GOD SE GEREGTIGHEID: ’N WOORD TEEN KORRUPTE MAG GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, maak ons harte oop vir u Woord. Help ons om gesag met wysheid te verstaan:
PREEK 21/6/26 WANNEER CHRISTUS VERMOM AS VLUGTELING NA ONS TOE KOM Matteus 25 verse 31 tot 46 en Hebreërs 13 verse 1 tot 3 GEBED VOOR SKRIFLESING Here, maak ons harte stil vir U Woord.
FOR THOSE WHO ARE LOOKING FOR WORDS TO HONOR THEIR FATHER Prepare a 400gram Fillet Steak for Breakfast!!!!