Vadersdag Kaartjie Woorde/Wenke
Vir diegene wat woorde soek om hul vader op Vadersdag te eer Bederf Jou Pa met ‘n 400 Gram Steak!!!!
Vir diegene wat woorde soek om hul vader op Vadersdag te eer Bederf Jou Pa met ‘n 400 Gram Steak!!!!
VADERSDAG PREEK 14/6/26 ’N MAN VAN GOD IN ’N WÊRELD VAN KULTUURDRUK. GEBED VOOR SKRIFLESING Here, ons kom stil voor U met oop harte. Maak u Woord vir ons lewend en duidelik. Laat ons nie
PREEK 7/6/26 TIK, STUUR, SEERMAAK – DIE MAG VAN DIGITALE WOORDE GEBED VOOR SKRIFLESING Hemelse Vader, ons leef in ’n vinnige wêreld waar ons woorde dikwels vinniger as ons gedagtes versprei. U weet ons leef
PREEK 31/5/’26 SPREEK IN TALE – NIE VIR SPOG NIE, MAAR VIR VERSTAAN GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, maak ons harte oop vir u Woord. Laat u Heilige Gees ons leer om nie bang
PREEK PINKSTER 24/5/26 WAAR DIE GEES UITGESTORT WORD, WORD BROOD GEDEEL EN HOOP VERMEERDER GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, maak ons harte oop vir u Woord. Laat u Heilige Gees ons nie net ontroer
PREEK 17/5/’26 BLESKOP ROU – HUIL EN TREUR SONDER SKAAMTE GEBED VOOR SKRIFLESING Hemelse Vader, U is die Here wat sien wat mense wegsteek en hoor wat harte nie uitspreek nie. As ons vandag uit
11/5/26 HEMELVAART MANDAAT TEEN KORRUPSIE Matteus 28 vers 18 tot 20: “Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan
PREEK 10/5/’26 GEBEDSGENESING – DOEN NET U WIL ‘O HEER GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God, ons kom nou stil voor U Woord. Maak ons harte ontvanklik, ons gedagtes helder en ons geloof nederig. Ons
10 MEI 2026 SOOS ’n MOEDER TROOS Jesaja 66:13 sê: “Soos iemand deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos.” Op Moederdag hoor ons hierdie woorde met sagte dankbaarheid. ’n Ma se liefde
PREEK 3/05/’26 – OM TE VERGEWE SONDER OM DIE KWAAD GOED TE PRAAT PERSOONLIKE MOTIVERING VIR PREEK: ’n WEG NA VRYHEIDSedert ek my beroertes gehad het, het ek ’n ‘onverklaarbare’ drang ontwikkel om vergifnis te