Blog

Home » blog » Page 78

BETROUBARE MENSE IS JUWELE

GETROUHEID – DIE VRUG VAN DIE GEES PINKSTERREEKS  DONDERDAG 16 MEI 2024 (7) 2 Timotheüs 2:11-13 “as ons ontrou is – Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie.” INLEIDING Pinksterfees is ‘n tyd

Read More »

HOE KAN JY ‘n MISHANDELDE VROU HELP?

7 WENKE OM n gesinsgeweld slagoffer te help GESINSGWELD (6) 1. Respekteer die slagoffer se kontak wense Vra jou vriend na hul voorkeure vir kontak, veral omdat die mishandelaar moontlik gesprekke dophou. Bied opsies soos

Read More »

WEET JY WAT GOEDHEID IS?

GOEDHEID –  VRUG VAN DIE GEES PINKSTERREEKS WOENSDAG 15 MEI 2024 (7) MIGA 6 VERS 8 “Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat

Read More »

CHRESTIANOI – DIE VRIENDELIKES

VRIENDELIKHEID – DIE VRUG VAN DIE GEES PINKSTERREEKS DINSDAG 14 MEI2024 (6) Titus 3:1-7 “Hulle moet van niemand kwaadpraat nie en nie rusie soek nie. Hulle moet inskiklik wees en altyd bedagsaam teenoor almal.“ Lank

Read More »

GEDULD – DIE VRUG VAN DIE GEES

PINKSTERREEKS 2024 (5) MAANDAG 13 MEI 2024 Jakobus 5:7-11, “Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer”.  Inleiding Geduld beteken dat ons

Read More »

KINDERS – LITTEKENS VAN GESINSGEWELD

GESINSGEWELD (5): GEVOLGE VIR KINDERS Gesinsgeweld is ‘n skrikwekkende realiteit wat die lewens van duisende kinders in Suid-Afrika elk jaar affekteer. Hierdie kinders word direk of indirek blootgestel aan fisieke of verbale mishandeling, wat ‘n

Read More »

𝐆𝐀𝐙𝐙𝐀, 𝐈𝐒𝐑𝐀𝐄𝐋

𝐏𝐄𝐍𝐓𝐄𝐂𝐎𝐒𝐓 𝐏𝐑𝐀𝐘𝐄𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟒 (𝟒) 𝐏𝐄𝐀𝐂𝐄 : 𝐆𝐀𝐙𝐙𝐀, 𝐈𝐒𝐑𝐀𝐄𝐋, 𝐒𝐔𝐃𝐀𝐍, 𝐔𝐊𝐑𝐀𝐈𝐍𝐄, 𝐄𝐂𝐔𝐀𝐃𝐎𝐑, 𝐄𝐑𝐈𝐓𝐑𝐄𝐀 …. SUNDAY 12 MAY 2024 EPHESIANS 2 v 11- 18 “He came and preached peace to you who were far away and peace

Read More »

VREUGDE MOET GEDEEL WORD

PINKSTERREEKS 2024 (3) VRUGTE VAN DIE GEES – VREUGDE SATERDAG 11 MEI 2024 PREDIKER 8 VERS 15 : “Ek het vreugde aanbeveel: daar is niks beter vir die mens in hierdie wêreld nie as dat

Read More »