Blog

Home » blog » Page 70

LEEU en JAKKALS: DIE VET BEDROG

Obe se Khoi kinderverhale (2) DIE LEEU EN DIE JAKKALS In die maanlig, waar die vlamme dans in die koel naglug, het Kaptein Ghaap, die Khoi leier, gesit en na die gesigte van die jong

Read More »

Hei BOEDA TJEE DA LOLLIE ….!!!

COLVILLE SE HIEPE (2) OBE HUMOR Ek en Sam Haai en Nico Koopman durf toe elke oggend en aand daai Hiepe pad (Hiepe was gesufte ligblou diamant myn grond) te voet aan van die skool

Read More »

Obe se humor: TAMATIE

COLVILLE SE HIEPE (1) Van die moelikste tye om Liggaamlike Opvoeding te kry is tydens die laaste periodes van die skooldag (1976 Std 7). Die NoordKaap se son staan daai tyd stil en fokus die

Read More »

DIE WOLKETERS:JAKKALS EN HIENA

Obe se Khoi kinderfabels (1) DIE WOLK ETERS Rondom die kampvuur, in die skemer van ‘n warm aand, het die kinders van Griekwastad nader geskuif om na die wyse woorde van Kaptein Ghaap, die Khoi

Read More »

Die Herberg

Deur: Klaas van Eijbergen Daar is ‘n herberg, diep binne, Waar jy kan rus, kan kalmeer, Ontsnap uit die daaglikse storm, En by jouself weerkeer. Deur die dag te oordink, Met jouself en God te

Read More »

WENKE OM DEPRESSIE TE VERSTAAN EN TE HELP

DEPRESSIE:  KENMERKE, OORSAKE, GELOOF EN HULP Obe wenke Depressie is ‘n komplekse geestelike gesondheid toestand wat gekenmerk word deur ‘n aanhoudende gevoel van somberheid, rusteloosheid, en ‘n verminderd gevoel van eie waarde. Dit affekteer ‘n

Read More »

TAPOE VERTEL NAMAKHOI FABELS AAN KINDERS

NamaKhoi FABELS AANKONDIGING NUWE FABEL REEKS Ek het onlangs op ’n verborge juweel “Reynard the Fox – Khoi Fables and Tales” deur die Engelsman Wilhelm Bleek, wat dateer uit 1864. Binne die boek se bladsye

Read More »

SELFS DIE PROFETE HET DEPRESSIE GEHAD

OORDENKING REEKS – DEPRESSIE (3) MAANDAG 10 JUNIE 2024 1 KONINGS 19 VERS 4: “Hy self het egter ‘n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder ‘n besembos gaan sit en gewens

Read More »