JESUS KEN ONS VERMOEIHEID
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID SATERDAG 29 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 28 – 31: “ Hy gee die vermoeides krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie..” In Jesaja 40 vers 28
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID SATERDAG 29 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 28 – 31: “ Hy gee die vermoeides krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie..” In Jesaja 40 vers 28
VERGEWING REEKS Inleiding Amy Biehl was ‘n Amerikaanse Fulbright-Student wat toegewy was aan die beëindiging van apartheid in Suid-Afrika. Tragies genoeg is haar lewe kortgeknip op 25 Augustus 1993, toe sy in ‘n swart woonbuurt
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID VRYDAG 28 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 28 – 31: “Weet jy dit nie? Het jy dit nie gehoor nie? Die Here is ‘n ewige God, die Skepper van die eindes
VERGEWING REEKS DIE DUBBELE AARD VAN VERGEWING Vergewing is ‘n handeling wat potensieel ‘n nuwe betekenis aan ‘n daad kan gee en die dader kan transformeer. Tog is hierdie potensiaal nie gewaarborg nie. Die teenstrydigheid
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID DONDERDAG 27 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 28 – 31: “Weet jy dit nie? Het jy dit nie gehoor nie? Die Here is ‘n ewige God, die Skepper van die eindes
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID WOENSDAG 26 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 30: “Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne (en vroue) struikel selfs;….” In ons veel na uitgesiene vrye tyd vind ons dikwels
ONTHOU OF VERGEET: DIE TEENSTRYDIGHEID VAN VERGEWING Die idee van “vergewe en vergeet” is ‘n algemene uitdrukking, maar in die konteks van werklike vergifnis is dit waarskynlik onvanpas. Ware vergewing vereis nie dat ons vergeet
VERGEWING REEKS: NIE SO MAKLIK VIR ALLE MENSE NIE!! Vergewing is ‘n komplekse en dikwels teenstrydige konsep wat kwellende vrae oor skuld en genade oproep. Sommige filosowe argumenteer dat slegs die onvergeeflike werklik vergewe kan
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID DINSDAG 25 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 30: “Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne (en vroue) struikel selfs;….” Ons is dikwels moeg van werk, en die druk wat
OORDENKING REEKS OOR MOEGHEID DINSDAG 25 JUNIE 2024 JESAJA 40 VERS 30: “Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne (en vroue) struikel selfs;….” Ons is dikwels moeg van werk, en die druk wat