14 MAART 2025 NALATENSKAP/LEGACY DAGSTUKKIES
VRYDAG 14/3/2025 NALATENSKAP VAN OMGEE/HULP VERLEEN 2 Timoteus 1 vers 16 “Mag die Here barmhartigheid bewys aan die huis van Onesiforus, want hy het my dikwels verkwik en hom nie vir my boeie geskaam nie.”