
Studiemetodes
Ek deel graag met u my studiemetodes en ekstra navorsing. Dit is belangrik dat graad 8 – 12 vroeg begin met hul eindeksamen voorbereiding. Ek het my eie studiemetodes saam met bronne van veral Nederland,

Ek deel graag met u my studiemetodes en ekstra navorsing. Dit is belangrik dat graad 8 – 12 vroeg begin met hul eindeksamen voorbereiding. Ek het my eie studiemetodes saam met bronne van veral Nederland,

LEES MET BEGRIP Onthou – Akademiese boeke verskil van Novelles of nie – fiksie verskil van fiksie. Jy lees dit anders. Definisie Leesbegrip word gedefinieer as “die proses om gelyktydig betekenis te onttrek en te

KONSENTRASIE EN MOTIVERING Konsentrasie is van kardinale belang om goed te studeer. Maar hoe bly jy gefokus? Konsentrasie begin by motivering. Jy moet wil weet, wil verstaan en wil beheer. Stel doelwitte Dit help om

Ek het uitgevind dat die beste manier van studeer begin voor die klas! As jy more na skool gaan wees goed voorberei. Deeglik voorbereid lees en effektief luister beteken, volgens my, alreeds 30% tot 50%
Ek gaan vir die volgende paar dae studiemetodes met u deel. Dit is belangrik dat graad 8 – 12 nou al reeds hul eind eksamen voorberei. Ek kyk na bronne van veral Nederland, Brittannië, die

DIE OORSPRONG EN VROEË GESKIEDENIS VAN LENT (1) Ek het toe nog dieper ingegaan op die oorsprong van LENT, en hoekom veral Gereformeerdes (Calvyn) dit afgewys het. Ek het myself verryk met veel kennis en