DEEL ONS, ONS SEËNINGE MET MINDERBEVOORREGTES?
OORDENKINGREEKS: MEDEDEELSAAMHEID (1) MAANDAG 27 MEI 2024 2 KORINTIËRS 9: 6 – 15 “… Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het
OORDENKINGREEKS: MEDEDEELSAAMHEID (1) MAANDAG 27 MEI 2024 2 KORINTIËRS 9: 6 – 15 “… Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het
Humor (6) Aai die Engels HOFMAKERY BY DIE ENGELSE STRAND ’n Paar jaar na skool (1983) het ek by SASOL 2 gaan werk waar ek Instrument Meganikus opleiding gekry het en hele paar jaar wonderbaarlik
Nuwe Blog-Oordenking Reeks oor Mededeelsaamheid Liewe vriende, Ek is opgewonde om aan te kondig dat ek met ‘n nuwe blog-oordenking reeks gaan begin oor mededeelsaamheid. Ons tema is “Deel met de ander.” Hierdie reeks gaan
Aai Die Engels – Humor Nou ja ek moet erken ek was soms ook ’n onderwys boelie, ek was nie onbeskof nie maar kon hulle soms tot trane dryf. Die eendag (Std 8 1977 Pescod)
PREEK SONDAG 26 MEI 2024 MOET EK SAAMHUIL? JOHANNES 11:31-38 “Toe Jesus haar dan sien ween en die Jode wat saam met haar gekom het, ook sien ween, het Hy geweldig bewoë geword in sy
SUID AFRIKAANSE VERKIESINGS 2024 ‘n KYK NA SUID-AFRIKA SE UITDAGINGS INLEIDING Stemtyd is ‘n kritieke periode waarin elke burger die kans het om hul stem te laat hoor en ‘n verskil te maak. Dit is
OORDENKING – DIE PYN VAN ANDER MEDELYE (1) Wanneer God ons verhef tot ’n Geestelike hoogte, gebeur dit outomaties dat ons meeleef met diegene rondom ons. Dit is die werk van Jesus in ons wat
HUMOR (4) 103/300 is BETER DAN 101/300 Engels was maar ’n stryd op Hoërskool. As jy Std 6 geslaag het moet jy na Kimberley Hoërskool toe want Hoërskool Griekwastad was net vir Blanke mense. Ek
SUID AFRIKAANSE VERKIESING 2024 WAT IS POPULISME? Populisme is ‘n politieke benadering wat daarop gemik is om steun te werf deur direk tot die mense te spreek, dikwels deur emosionele en nasionalistiese retoriek. Populistiese leiers,
Humor (3) Kimberley se kinders Nou ja as jy arm groot geword het in Griekwastad dan was selfs kimberley te ver wat nog vakansie by die see. Alle eer aan my pa , mense het