DROOMBLOG (2): Definisie
Hoe drome ontstaan Menings is verdeel oor presies hoe drome ontstaan. Tog bly een ding seker: drome ontstaan tydens slaap, vergemaklik deur die verminderde aktiwiteit van die brein se sosiale aanpassingsmeganismes. Hierdie gedempte toestand maak