Blog

Home » blog » Page 68

WANT BINNE-IN MY REËN DIT, ….. DIT GIET

HULDEBLYK TEMPLATES – MOEDER HULP MET TROOSWOORDE Ook geskik vir ’n antie, ouma ens met die nodige wysigings. Dis net ’n voorbeeld of liewer ‘n idee skepper … HULDEBLYK TEMPLATE VIR ‘n MOEDER Goeiemôre almal,

Read More »

‘n MAAAAAND LANK ‘n WET LOOK

STRUGGLE JOKES – UWC MASSA VERGADERINGS POLITIEKE HUMOR (2) Op universiteit was die studente politieke debatte en massa vergaderings ’n belewenis. Ek en Kobus Frantz  wou nooit ’n vergadering mis nie. Die vergaderings was nooit

Read More »

LANGNEK ONDERSKAT VIR SKILLIE

DIE KAMEELPERD EN DIE SKILPAD Obe se KHOI KINDERFABELS Met lekker vars aaskoeke en borde vol heerlike steenbok !tjomvleis  het die kinders weer eens in ‘n kring gesit, hul gesigte verlig deur die helder Kalahari

Read More »

AANKONDIGING! NUWE OORDENKING REEKS

DIE PRIESTERLIKE SEËNBEDE MAANDAG 17 JUNIE 2024 TOT SONDAG 24 JUNIE 2024 Ek is verheug om aan te kondig dat ek ‘n nuwe reeks in die Obe Dag oordenkingreekse bekendstel, met die tema: “Die Priesterlike

Read More »

GESKIEDENIS VAN DIE NEDERLANDSE SOKKERSPAN

HENRI DELAUNAY EK DUITSLAND 2024 Die Nederlandse sokkerspan, beter bekend as “Oranje,” is in 1905 gestig. Sedertdien het die span talle internasionale wedstryde gespeel en merkwaardige suksesse behaal. Een van die absolute hoogtepunte in die

Read More »

HISTORIE VAN HET NEDERLANDSE VOETBALELFTAL

HENRI DELAUNAY EK DUITSLAND 2024 Het Nederlands elftal, beter bekend als “Oranje,” werd opgericht in 1905. Sindsdien heeft het team vele interlands gespeeld en indrukwekkende successen behaald. Een van de absolute hoogtepunten in de geschiedenis

Read More »

IDEES VIR VADERSDAG BOODSKAPPE

Vadersdag Gelukwense Vadersdag Boodskap  1 Liefste Pa, jy is die beste en die lekkerste.Jy is altyd my kampioen, in elke opsig en op elke terrein.Vandag wil ek iets besonders vir jou doen, want jy verdien

Read More »

Die drie kamer politiek

Obe se humor Op laerskool het ek Apartheid op sy ergste gevoel en dit nogal van my eie mense. Omdat ek witter was as die normale Khoi in my gebied, dit nogal met sproete,  was

Read More »