DIE KFC EN DIE VREDESMONITOR
UWC: STUGGLE JOKES Op 27 April 1994 was ons vredesmonitors oral in ons onderskeie stemdistrikke se stemlokale geplaas. Ek het toe tussen die stemlokale gereis. Ek onthou dat ek my vriend, Walter Philander, die geleentheid