PREEK – DIE MAN BY DIE BAD VAN BETHESDA
PREEK EENSAAMHEID SONDAG 14 JULIE 2024: JOHANNES 5: 1-15 “Die sieke het Hom geantwoord: “Meneer, ek het niemand om my in die bad te sit as die water in beweging kom nie; en terwyl ek
PREEK EENSAAMHEID SONDAG 14 JULIE 2024: JOHANNES 5: 1-15 “Die sieke het Hom geantwoord: “Meneer, ek het niemand om my in die bad te sit as die water in beweging kom nie; en terwyl ek
EENSAAMHEID OORDENKINGS – SATERDAG 13 JULIE 2024 ROMEINE 8:31 “WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? .. “ Eensaamheid is ‘n moeilike en soms
EENSAAMHEID Ek is alleen. In die stilte van my siel, waar niemand luister nie, stort ek my hart uit. By myself, en by God, roep ek uit in my eensaamheid. Dit is goed om jou
MOETS EN MOENIES VIR PASTORALE VERSORGERS Besoekers en kerkmense wat pastorale sorg doen by roubeklaers, kan jy soms voel hoe eensaamheid soos ‘n swaar kombers om die weduwee/wewenaar hang, selfs al word dit nie
SKRYF JOU GEVOELENS NEER Wanneer jy oor jou gevoelens skryf, neem jy outomaties ‘n stap terug en kyk jy na die situasie vanuit ‘n afstand. Hierdie afstand bied ‘n waardevolle geleentheid om die emosies en
EENSAAMHEID OORDENKINGS: VRYDAG 12 JULIE 2024 2 KORINTIËRS 1:3-4: “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in
BEGIN MET NUWE BELANGSTELLINGS OF PAK OU INTERESSE WEER OP Na die verlies van ‘n huweliksmaat kan dit help om nuwe dinge uit te probeer en jouself uit te daag. Hierdie proses kan jou nie
EENSAAMHEID OORDENKINGS: WOENSDAG 10 JULIE 2024 PSALM 22: “My God, my God, waarom het U my verlaat?” In Psalm 22 vind ons iemand in die diepste ellende, iemand wat voel dat hy deur almal, selfs
SOEK ONDERSTEUNING Dit kan baie waardevol wees om ondersteuning te soek by mense wat verstaan en kan aanvoel waardeur jy gaan. Na die verlies van ‘n huweliksmaat kan dit maklik wees om in eensaamheid terug
OORDENKING DINSDAG 9 JULIE 2024 (2) Matteüs 26:40 ‘Daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaap. Hy sê toe vir Petrus: “Kon julle nie eens een uur lank saam