EENSAAMHEID
Ek is alleen. In die stilte van my siel, waar niemand luister nie, stort ek my hart uit.
By myself, en by God, roep ek uit in my eensaamheid. Dit is goed om jou hart uit te stort, om die pyn te deel met die Oneindige.
In die eenzaamheid, vind ek vertroosting, en eet ek nie die leed binne-in myself op nie.
In die donker, waar eensaamheid my omvou, hoor ek ‘n sagte stem, ‘n fluistering van hoop.

Luister as God Fluister
God se teenwoordigheid,’n lig in my donkerte, ‘n hand wat my dra deur die nag van my siel.