MY GOD, MY GOD EK VOEL OOK VERLATE
EENSAAMHEID OORDENKINGS: WOENSDAG 10 JULIE 2024 PSALM 22: “My God, my God, waarom het U my verlaat?” In Psalm 22 vind ons iemand in die diepste ellende, iemand wat voel dat hy deur almal, selfs
EENSAAMHEID OORDENKINGS: WOENSDAG 10 JULIE 2024 PSALM 22: “My God, my God, waarom het U my verlaat?” In Psalm 22 vind ons iemand in die diepste ellende, iemand wat voel dat hy deur almal, selfs
SOEK ONDERSTEUNING Dit kan baie waardevol wees om ondersteuning te soek by mense wat verstaan en kan aanvoel waardeur jy gaan. Na die verlies van ‘n huweliksmaat kan dit maklik wees om in eensaamheid terug
OORDENKING DINSDAG 9 JULIE 2024 (2) Matteüs 26:40 ‘Daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaap. Hy sê toe vir Petrus: “Kon julle nie eens een uur lank saam
GEE JOUSELF TYD OM TE ROU Na die verlies van ‘n huweliksmaat is dit belangrik om te onthou dat rou ‘n proses is wat tyd neem. Dit is ‘n reis wat nie geforseer kan word
OORDENKINGS MAANDAG 8 JULIE 2024 (1) TEKS PSALM 25 “Wend U tot my en wees my genadig, want ek is eensaam en ellendig…” Die Bybel neem al op die eerste bladsye stelling teen eensaamheid: die
Definisie van Eensaamheid Eensaamheid is om nie verbind te voel nie. Jy ervaar ‘n gemis aan ‘n hegte, emosionele band met ander. Of jy het minder kontak met ander mense as wat jy wens. Eensaamheid
WENKE VIR KONFLIKHANTERING (11) INLEIDING: ‘n Konflik ontstaan wanneer twee partye nie oor ‘n standpunt saamstem nie en gevolglik bots. Gelukkig is daar verskeie maniere om hierdie konflikte op te los. In hierdie blogartikel bespreek

PREEK: KONFLIKHANTERING SONDAG 7 JULIE 2024 SKRIFLESING: HANDELINGE 15 verse 35 – 39 “… Daar het toe ‘n verbittering ontstaan, sodat hulle van mekaar geskei het; en Bárnabas het Markus saamgeneem en na Ciprus uitgeseil.”
INLEIDING: ‘n Konflik ontstaan wanneer twee partye nie oor ‘n standpunt saamstem nie en gevolglik bots. Gelukkig is daar verskeie maniere om hierdie konflikte op te los. In hierdie blogartikel bespreek ons TWAALF praktiese wenke
KONFLIKHANTERING: OORDENKING SATERDAG 6 JULIE 2024 MATTEUS 5:9, “Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” Ons wil dikwels konflik vinnig oplos, want dit druk swaar op almal wat betrokke is.