Blog

Home » blog » Page 63

EENSAAMHEID IS OORWELDIGEND

EENSAAMHEID OORDENKINGS – SATERDAG 13 JULIE 2024 ROMEINE 8:31 “WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? .. “ Eensaamheid is ‘n moeilike en soms

Read More »

EK IS ALLEEN …. ‘n GEDIG

EENSAAMHEID Ek is alleen. In die stilte van my siel, waar niemand luister nie, stort ek my hart uit. By myself, en by God, roep ek uit in my eensaamheid. Dit is goed om jou

Read More »

WAAR IS GOD WANNEER EK EENSAAM IS?

EENSAAMHEID OORDENKINGS DONDERDAG 11 JULIE 2024 (4) TEKS PSALM 77 “Op die dag van my benoudheid soek ek die Here; snags bly my hand uitgestrek sonder om moeg te word; my siel weier om getroos te

Read More »

WEES VRIENDELIK EN LIEF VIR JOUSELF

EENSAAMHEID – AFSTERWE VAN ’N HUWELIKSMAAT (4) Dit is normaal om goeie en slegte dae te hê na die sterfte van ‘n huweliksmaat. Gedurende hierdie tyd is dit noodsaaklik om geduldig en vriendelik met jouself

Read More »

ORANJEMARS

Rekordgetal Deelnemers by die ORANJEMARS in Dortmund Op Woensdagaand het die Nederlandse Oranjemars ‘n ongekende aantal deelnemers na die strate van Dortmund gebring. Die Duitse polisie skat dat daar sowat 100,000 mense deelgeneem het aan

Read More »