AANKONDIGING: NUWE REEKS DAGSTUKKIES WARE VRIENDE (3 – 9 FEB 2025)
Nuwe Week van Dagstukkies: WAT IS ‘n WARE VRIEND? Vriendskap is een van God se grootste geskenke aan ons. Dit bring vreugde, vertroosting en ondersteuning. In ‘n wêreld waar verhoudings dikwels oppervlakkig en tydelik is,