“There is a crack in everything ….”
LENT 40 daetyd – Dag 28 Skriflensing: “Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie,
LENT 40 daetyd – Dag 28 Skriflensing: “Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie,
Oordenking: LENT 40 daetyd – Dag 27 Skriflesing: “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word.” Matteus 7:7 Besinning: Iewers in ‘n Oos Afrika-dorp,
LENT 40 daetyd – Dag (6) Skrifgedeelte: “julle het na god gekom … na Jesus, die Middelaar van die nuwe verbond, en by die besprinkelingsbloed wat van iets beters getuig as die bloed van Abel.”
Oordenking: LENT 40 daetyd – Dag 26 Skriflesing: “Wanneer julle julle lande oes, moet julle nie die wenakkers afoes of die are wat bly lê, optel nie. Julle moet dit los vir die armes en
Oordenking: LENT 40 daetyd – Dag (5) Skriflesing: Ek het my volk vir Myself geskape, dat hulle my lof verkondig.” – Jesaja 43:21 Besinning:“Waarom is ons hier?” Die vraag klink deur die eeue in elke
Oordenking: LENT 40 daetyd – Dag 25 Skriflesing: “ Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees,
Oordenking: LENT 40 daetyd – Dag 4Skrifgedeelte: “U het ons geheime sondes voor u aangesig neergelê in die lig van u aangesig.” – Psalm 90:8 Besinning: Verborge weggesteekte foute en geheime sondes is nie ‘n
Oordenking: LENT 40 daetyd – Dag 3 “Waar is jy?” Skrifgedeelte: “En die Here God het die mens geroep en vir hom gevra: Waar is jy?” – Genesis 3:9 Besinning: Die vraag wat God vra,
Oordenkings LENT – Dag 2 Skrifgedeelte Markus 8:34: “Wie my wil volg, moet homself verloën en sy kruis opneem en my volg.” Besinning: Om Jesus te volg beteken meer as om na Hom te luister
Dag Een Oordenkings 40dae Vas – Dag 1 Skrifgedeelte: Matteus 4:1-2 “Toe is Jesus deur die Gees na die woestyn geneem om deur die duiwel beproef te word. En toe Hy veertig dae en veertig