2de WEEK ADVENT OORDENKINGS – GOD SE GENADE IN DONKER TYE
DINSDAG 03/12/2024: Geseënd Onder Vroue “Geseënd is jy onder die vroue, en geseënd is die vrug van jou skoot!” Lukas 1 vers 42 Elisabet se verklaring aan Maria beklemtoon die seën van iemand wat deur