Tokkies: Liefde, Lekkerlag en ‘n Hele blik Old Spice
GANGE VAN TOKKIES HET GEPRAAT By Tokkies was dit nooit net ’n plek om te slaap nie – dit was ’n wêreld op sy eie. Ek het eers laat in my ouderdom daar ingetrek –
GANGE VAN TOKKIES HET GEPRAAT By Tokkies was dit nooit net ’n plek om te slaap nie – dit was ’n wêreld op sy eie. Ek het eers laat in my ouderdom daar ingetrek –
PREEK 3/8/2025 : KOM GERUS NA DIE TROON VAN DIE GENADIGE HEBREËRS 4:14–5:10 “… Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan ontvang en genade vind om op
PREEK 27/7/2025 SALOMON ZEITSCHECK DRIE ROOI ROSE Job 1 verse 6 tot 22 INLEIDING Daar is verhale wat jou nie net tref nie, maar wat jou diep laat nadink oor lyding, geloof en geregtigheid. Een
PREEK SONDAG 20/7/2025 TAKT IS ’n TEKEN VAN WYSHEID 1 Korinthiërs 9 vers 22 “Vir die swakkes het ek swak geword om die swakkes te wen. Vir almal het ek alles geword om in elk
19/7/25 SELFREFLEKSIE EN INTROSPEKSIE IS DIE TEELAARDE VAN ‘N TAKTVOLLE LEWE Spreuke 14:10 – “Net ‘n mens self ken die bitterheid van sy eie gemoed, en ook in sy vreugde kan niemand anders voluit deel
18/7/25 TUSSEN SELFVERHEERLIKING EN VALSE NEDERIGHEID IS TAKTVOLHEID 1 Samuel 16 vers 7 – ‘Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies
17/7/25 HOE OM DIE HARDE WAARHEID MET TAKT TE BALANSEER Jakobus 1 vers 19 : “ … elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te
WOENSDAG 16/7/2025 – BYBELSE TAKT – PAULUS SE METODE Handelinge 17:22–23 “ Paulus gaan toe in die middel van die Areópagus staan en sê: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is.
DINSDAG 15/7/2025 – HOE KAN EK TAKTVOL KOMMUNIKEER? Kolossense 4 vers 6 “Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.” Inleiding Taktvolle kommunikasie is ’n
MAANDAG 14/7/2025 WAT BETEKEN TAKT Spreuke 15 vers 1 tot 4 & 7 “….Wyse mense versprei kennis met wat hulle sê; dwase het verdraaide opvattings.” Inleiding Takt is ’n skaars, maar kosbare deug in ons