Blog

Home » blog » Page 23

EERLIKHEID DAGSTUKKIE-REEKS 31 MAART 2025

31/3/2025 EERLIKHEID EN INTEGRITEIT – ‘HY WANDEL VEILIG’ Eerlikheid en integriteit is soos tweelingbroers in die geloofslewe – onafskeidbaar en fantasties wanneer hulle saam beoefen word. Eerlikheid beteken om die waarheid te spreek en nie

Read More »

BLOGAANKODIGING EERLIKHEID DAGSTUKKIE-REEKS:

‘LEEF DIE WAARHEID’  31 MAART – 5 APRIL 2025 Wat is eerlikheid? Eerlikheid is méér as net die afwesigheid van leuens. Dis ‘n lewe wat gebou is op waarheid, opregtheid en integriteit – eerlikheid teenoor

Read More »

ORDE VAN DIE EREDIENS:  DIE ONSE VADER

WAAROM ONS DIE  ONSE VADER SING AAN DIE EINDE VAN DIE SONDAGOGGEND-EREDIENS? In baie gemeentes word die Onse Vader gesing direk na die seënbede aan die einde van die Sondagoggend-erediens. Vir sommige is dit net

Read More »

ORDE VAN DIE EREDIENS: SEËNBEDE

WAAROM ONS DIE SEËNBEDE BID Aan die einde van elke erediens staan ons stil, ons vou ons hande, en dan klink die bekende woorde: “Die Here seën jou en beskerm jou…” Maar waarom doen ons

Read More »