“VRYE NATUURMENSE TOT SLAWE “ – DIE ONUITBLUSBARE VLAM VAN DIE SUID-AFRIKAANSE KHOI”
’n !NABASAS OF “!//NXORISI (HOKMEISIE) TRADISIE” Trooi se Oorgang na Vrouwees Toe Trooi, ’n jong meisie van die Khoi-stam, haar eerste menstruasie kry, het die vroue van die gemeenskap die voorbereidings vir die heilige //nxorisi,