VRYDAG 13 JUNIE 2025 – VERGEWING AS VERGETE DEUG
VRYDAG 13 JUNIE 2025 JY HET NIE ’N VERSKONING NODIG OM TE VERGEWE NIE Matteus 6:15: “Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredings ook nie vergewe nie.” INLEIDING Daar
VRYDAG 13 JUNIE 2025 JY HET NIE ’N VERSKONING NODIG OM TE VERGEWE NIE Matteus 6:15: “Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredings ook nie vergewe nie.” INLEIDING Daar
‘N VADER SE STEM – WAT BETEKEN DIT VANDAG? Gebed voor die Skriflesing Heilige Vader, dankie vir U Woord wat lig bring in ons lewens. Op hierdie Vadersdag vra ons: open ons ore en ons
BLOGARTIKEL: VERGIFNIS-TEENVOETER VAN KRINGLOOP GEWELD In ’n wêreld waar konflik toenemend eskaleer en geweld endeloos voortduur, word die antieke beginsel van “oog vir oog, tand vir tand” nie net herroep nie, maar letterlik herleef. Van bende-oorloë
DONDERDAG 12 JUNIE 2025 TIT VIR TAT – DIE VERLEIDING VAN VERGELDING Matteus 5 verse 38 tot 42 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘’n Oog vir ’n oog en ’n tand vir ’n
WOENSDAG 11 JUNIE 2025 VERGEWE… OF WOEDE EN WRAAK? Efesiërs 4:26–31“As julle kwaad word, moenie sondig nie… Moenie verbitterd wees nie, of opvlieënd, of woedend, of luidrugtig en kwetsend nie – verwyder al hierdie dinge
DINSDAG 10 JUNIE 2025 VERGEWE JOUSELF Psalm 32:5: “Toe het ek my sonde aan U bekend gemaak, my ongeregtigheid nie weggesteek nie. Ek het gesê: ‘Ek sal my oortredinge aan die Here bely’ — en
MAANDAG 9 JUNIE 2025 – VERGIFNIS IS ’N MORELE DEUG EFESIËRS 4 vers 32: “Wees vriendelik en vol deernis teenoor mekaar, en vergewe mekaar, soos God julle in Christus vergewe het.” In ’n wêreld
NUWE DAGSTUKKIE REEKS – “VERGEWING!” (9 JUNIE – 15 JUNIE 2025) PERSOONLIKE MOTIVERING VIR MEDITASIE: ’n WEG NA VRYHEIDSedert ek my beroertes gehad het, het ek ’n ‘onverklaarbare’ drang ontwikkel om vergifnis te verstaan –
SONDAG 8 JUNIE 2025 – PINKSTER IS DIE FEES VAN DIE TERUGKEER VAN GOD NA SY MENSE Gebed voor die Skriflesing Here ons God, ons Vader en Verlosser, ons dank U vir die voorreg om
PREEK SONDAG 1 JUNIE 2025: GODDELIKE FLEKSIBILITEIT Gebed voor die Skriflesing Here, ons ewige en lewende God, U wat ons roep tot nuwe insig en gehoorsaamheid,open ons harte vir U Woord. Laat U Gees ons