PREEK 29 JUNIE 2025: ’N LEWE MET GOD IS SOMS MOEILIK
PREEK SONDAG 29/6/2025 ’N LEWE MET GOD IS SOMS MOEILIK Gebed voor die Skriflesing Here ons God, U wat die bron van alle waarheid is, ons nader U nou met ootmoedige harte. Wanneer ons die
PREEK SONDAG 29/6/2025 ’N LEWE MET GOD IS SOMS MOEILIK Gebed voor die Skriflesing Here ons God, U wat die bron van alle waarheid is, ons nader U nou met ootmoedige harte. Wanneer ons die
Sondag 22 Junie 2025 PREEK – I HAVE A DREAM … Esegiël 37 vers 1 tot 14 Gebed voor die skriflesing : Here ons God, U Woord is lewe en lig vir ons pad. As
SONDAG 18/5/2025 PREEK: GOD WIL DAT ONS VERDRAAGSAAM WEES MET NOODLYDENDES Levitikus 19:33-34 : ““Wanneer daar ‘n vreemdeling by julle in julle land woon, mag julle hom nie onderdruk nie. Julle moet hom soos ‘n
PREEK SONDAG 4 MEI 2025 – VRYHEID, OORLOG EN HOOP IN CHRISTUS Exodus 15 verse 1 tot 21 Gebed voor preek: Vader van lig, Ons kom vandag voor U met swaar gemoed. In ’n
6/6/2025 EERLIKHEID BEGIN BY KARAKTER EFESIËRS 4 VERS 25 tot 32 – “Lê daarom die leuen af en spreek die waarheid met mekaar, want ons is lede van mekaar.” INLEIDING Eerlikheid. Dis ‘n woord wat
PREEK 23 MAART 2025 Narsisme en die Christen 2 TIMOTEUS 3 VERSE 1 TOT 5 Inleiding Die ou Griekse mite van Narcissus vertel die verhaal van ‘n jongman wat verlief raak op sy eie beeld
PREEK 2/3/2025 – LIEGENDE WERELD LEIERS NEHEMIA 6 VERSE 1 TOT 10: “…. Die gerug wil dat die koning van Persië hiervan te hore sal kom. Kom nou, kom ons praat.” Ek het hom terug
PREEK 16 FEB 2025 – POLITIEKE LEIERS SIT ONS IN SAK EN AS ESTHER 4 : “TOE Mórdegai verneem alles wat gebeur het, het Mórdegai sy klere geskeur en ‘n roukleed aangetrek, en daar was
PREEK 26 JANUARIE 2025 DIE GESONKE BYLLEM – 2 KONINGS 6 VERS 1 TOT 7 Inleiding Liewe Bloglesers, het u al ooit iets verloor? ’n Belangrike sleutel, ’n beursie, of iets kosbaars? Die Bybel is
PREEK SONDAG 12 JANUARIE 2025 2DE EPIFANIE 2de Epifanie Inleidende Nota Die tweede Epifanie, bekend as die Doop van Jesus, is ’n monumentale oomblik in die Evangelies. Hierdie gebeurtenis, opgeteken in Lukas 3 en Jesaja