PREEK 31 DESEMBER 2025 – PELGRIMS VAN HOOP: VAN KRAG TOT KRAG IN DIE NUWE JAAR
OUJAARSAAND 31/12/2025 VAN BAKA-DAL NA OASE: GOD AS ONS SON EN SKILD GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Hemelse Vader, aan die aand van hierdie jaar buig ons voor U. Ons bring die 365 dae wat verby