PREEK SONDAG 5 OKTOBER 2025 – ’N VLIEG IN DIE SALF
PREEK 5/10/25 ’N VLIEG IN DIE SALF – KLEIN FOUTJIE, GROOT SKADE GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Here ons God, Bron van wysheid, ons kom nederig na U Woord. U ken die “vlieë” wat ons salf
PREEK 5/10/25 ’N VLIEG IN DIE SALF – KLEIN FOUTJIE, GROOT SKADE GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Here ons God, Bron van wysheid, ons kom nederig na U Woord. U ken die “vlieë” wat ons salf
PREEK SONDAG 28/9/2025 GEBROKE BAKKE WAT GEEN WATER HOU NIE Jeremia 2 vers 13 “Want My volk het twee verkeerde dinge gedoen: My, die Fontein van lewende water, het hulle verlaat, en vir hulleself reservoirs
PREEK 21 SEPT 2025 VRIENDELIKHEID Efesiërs 4:29-32 “Geen slegte woord moet uit julle mond kom nie, maar net ’n woord wat goed en opbouend is, ’n woord wat die hoorders kan help. En moenie die
PREEK 14/8/2025 VYF LESSE UIT PSALM 130 PSALM 130: “Uit die dieptes roep ek na U, Here, luister tog na my, Here, Wag op die ere, Israel, want by die Here is daar troue liefde,
PREEK 7/9/2025 GOD TROOS SY MOEDELOSE KIND 1 KONINGS 19 Verse 1 tot 21: …. Hy self het egter ‘n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder ‘n besembos gaan sit en
31/8/2025 PREEK – KAN GOD NOG WERK IN ’N KERK WAT MENSE VERSTOOT? Rigters 10 verse 1 tot 6 en 11 verse 1 tot 3 “Jefta was ‘n seun van Gilead. Hy was ‘n dapper
VROUEDAG 8/8/2025 PRISCILLA EN AQUILA – MERKWAARDIGE EGPAAR ROMEINE16 vers 3 & 4: “Ek stuur groete vir Priscilla en Aquila. Hulle werk saam met my vir Christus Jesus. Hulle het my lewe gered, maar hulle het
PREEK 3/8/2025 : KOM GERUS NA DIE TROON VAN DIE GENADIGE HEBREËRS 4:14–5:10 “… Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan ontvang en genade vind om op
PREEK 27/7/2025 SALOMON ZEITSCHECK DRIE ROOI ROSE Job 1 verse 6 tot 22 INLEIDING Daar is verhale wat jou nie net tref nie, maar wat jou diep laat nadink oor lyding, geloof en geregtigheid. Een
PREEK SONDAG 20/7/2025 TAKT IS ’n TEKEN VAN WYSHEID 1 Korinthiërs 9 vers 22 “Vir die swakkes het ek swak geword om die swakkes te wen. Vir almal het ek alles geword om in elk