PREEK – WAARDEER JULLE GEESTELIKE LEIERS
SONDAG 11 MEI 2025 – WAARDEER JOU DOMINEE 1 TESSALONISENSE 5 verse 12 tot 28: “…Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here lei en teregwys. Betoon in
SONDAG 11 MEI 2025 – WAARDEER JOU DOMINEE 1 TESSALONISENSE 5 verse 12 tot 28: “…Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here lei en teregwys. Betoon in
SATERDAG 10/5/2025 – 6 PRAKTIESE WENKE OM JOU LERAAR TE WAARDEER – MET HART én HAND Elke herder het ook ‘n hand op die skouer nodig. Elke dominee, hoe geestelik sterk ook al, dra ’n
VRYDAG 9/5/2025: “DOMINEE SE BALANS TUSSEN GESIN EN GEMEENTE” 1 Timoteus 5 vers 8 : “Maar as iemand nie vir sy eie mense sorg nie, en veral vir die lede van sy huisgesin, het hy die
DONDERDAG 8/5/2025: DIE LERAAR SE WERK AGTER DIE SKERMS 1 Konings 19:15: “Daar het hy onder ‘n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. Hy het gesê: “Nou is dit genoeg, Here! Neem my
WOENSDAG 7/5/2025 WIE VERSORG JOU LERAAR PASTORAAL? PSALM 121: “Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.”
DINSDAG 6/5/2025: LERAARS SE WERKSBESKRYWING 1 Petrus 5 vers 1 tot 14 ““Hou as herders toesig oor die kudde van God wat aan julle toevertrou is. Doen dit gewillig… wees ’n voorbeeld vir die kudde.”
MAANDAG 5/5/2025 Dagstukkie: LERAARS HET ‘N HEILIGE ROEPING 2 Timoteus 1vers 9: “Hy het ons (Geestelike Leiers) gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond van
’N WEEK VAN LEIERSKAP WAARDERING, HERSTEL EN EERBIED Liewe bloglesers, Ek is opgewonde om ‘n splinternuwe dagstukkie reeks aan te kondig wat Maandag, 5 Mei 2025 afskop! Hierdie reeks, getiteld “… ’n WEEK VAN LEIERSKAP