TAKT DAGSTUKKIE REEKS – DONDERDAG 17 JULIE 2025
17/7/25 HOE OM DIE HARDE WAARHEID MET TAKT TE BALANSEER Jakobus 1 vers 19 : “ … elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te
17/7/25 HOE OM DIE HARDE WAARHEID MET TAKT TE BALANSEER Jakobus 1 vers 19 : “ … elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te
WOENSDAG 16/7/2025 – BYBELSE TAKT – PAULUS SE METODE Handelinge 17:22–23 “ Paulus gaan toe in die middel van die Areópagus staan en sê: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is.
DINSDAG 15/7/2025 – HOE KAN EK TAKTVOL KOMMUNIKEER? Kolossense 4 vers 6 “Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.” Inleiding Taktvolle kommunikasie is ’n
MAANDAG 14/7/2025 WAT BETEKEN TAKT Spreuke 15 vers 1 tot 4 & 7 “….Wyse mense versprei kennis met wat hulle sê; dwase het verdraaide opvattings.” Inleiding Takt is ’n skaars, maar kosbare deug in ons
MAANDAG 14 JULIE 2025 – SONDAG 20 JULIE 2025 – TAKT AS DEUG! Wat is Takt?Takt is die delikate vermoë om die regte ding op die regte manier en tyd te sê of doen —
PREEK 13/7/2025 JY IS OOK KREATIEF, GEBRUIK JOU GAWES Gebed vóór die Skriflesing Here ons God, U is die Skepper van alles wat mooi en goed is. Open nou ons harte en gedagtes sodat ons
12/7/2025 – KARAKTERTREKKE VAN ’N AKTIEWE KREATIEWELING 1 Timoteus 4 vers 14: “’ Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge.
11/7/2025 – VERBEELDING EN KREATIWITEIT Genesis 37 VERS 10: “Toe hy dit aan sy vader en sy broers vertel, het sy vader hom hard bestraf en aan hom gesê: Wat is dit vir ‘n droom
10/7/2025 KREATIWITEIT AS LEWENSVERVULLING Efesiërs 4 vers 28: “Wie gesteel het, moet nie meer steel nie, maar liewer hard werk en met sy eie hande iets nuttigs doen, sodat hy vir dié wat dit nodig
9/7/2025 EK IS GOD SE KREATIEWE MEESTERSTUK Efesiërs 2 vers 10: “Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie