EMPATIE DAGSTUKKIE REEKS DONDERDAG 10 APRIL 2025
EMPATIE MET DIE NOODLYDENDES DONDERDAG 9/4/ 2025 MATTEUS 25:35 TOT 40 “Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet; Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink;
EMPATIE MET DIE NOODLYDENDES DONDERDAG 9/4/ 2025 MATTEUS 25:35 TOT 40 “Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet; Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink;
EMPATHIE VOOR MENSEN IN NOOD MATTEÜS 25 VERSE 25 TOT 40 : “Want Ik had honger en jullie gaven Mij te eten. Ik had dorst en jullie gaven Mij te drinken. Ik was een vreemdeling
WOENSDAG 9/4/2025 EMPATIE SONDER GRENSE LEI TOT UITBRANDING Efesiërs 4 vers 15 “Maar julle moet in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe.” Inleiding Empatie sonder grense kan
8/4/2025 EMPATIE – DIE ROL VAN EMPATIE IN INTERPERSOONLIKE KONFLIK Spreuke 15:1 – “’n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat woede opkom.” INLEIDING Ek onthou die advies wat ek gekry
7/4/2025 EMPATIE – LUISTER MET JOU HART 1 PETRUS 3 vers 8 “Wees almal eensgesind, medelydend, vol broederlike liefde, barmhartig en nederig.” Inleiding In ’n wêreld vol geraas en onderbrekings, het ware luister ’n skaars
EMPATIE – Om werklik te voel, te luister, en te leef met ‘n oop hart “Empatie is nie net om te hoor nie, maar om regtig die ander mens te sien, hul pyn, hul vreugde,
6/6/2025 EERLIKHEID BEGIN BY KARAKTER EFESIËRS 4 VERS 25 tot 32 – “Lê daarom die leuen af en spreek die waarheid met mekaar, want ons is lede van mekaar.” INLEIDING Eerlikheid. Dis ‘n woord wat
5/4/2025 EERLIKHEID EN BEKWAAMHEID “Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as ‘n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, ‘n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te
4/4/2025 EERLIKHEID EN REGVERDIGHEID “Reg en geregtigheid doen is vir die Here verkiesliker as offer.” – Spreuke 21 vers 3 Eerlikheid en regverdigheid is soos twee kante van dieselfde geldstuk in die koninkryk van God.
3/4/2025 EERLIKHEID EN GEREGTIGHEID “Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is: en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen, trou lief te hê en nederig te wandel