MOEDERDAG MEDITASIE 2026
10 MEI 2026 SOOS ’n MOEDER TROOS Jesaja 66:13 sê: “Soos iemand deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos.” Op Moederdag hoor ons hierdie woorde met sagte dankbaarheid. ’n Ma se liefde
10 MEI 2026 SOOS ’n MOEDER TROOS Jesaja 66:13 sê: “Soos iemand deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos.” Op Moederdag hoor ons hierdie woorde met sagte dankbaarheid. ’n Ma se liefde
PREEK SONDAG 27 APRIL 2025 – WIE IS JOU NAASTE? Lukas 10 verse 25 tot 37: “ … Wie van hierdie drie is volgens jou die naaste van hom wat onder die rowers verval het?”
SATERDAG 26/4/2025 – IS NAASTELIEFDE IN ’N POLITIEKE VERDEELDE WÊRELD MOONTLIK? Johannes 13 vers 34:“’n Nuwe gebod gee Ek aan julle: dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar
25/4/2025 VRYDAG – IS NAASTELIEFDE VANDAG NOG MOONTLIK? GALASIËRS 5 VERS 14: “Want die hele wet word in een uitspraak vervul, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” In ons hedendaagse wêreld, waar selfbelang,
24/4/2025 DONDERDAG – LESSE VAN NAASTELIEFDE – DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN Wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry? Hierdie vraag vorm die hartklop van baie gelowiges se soeke na betekenis en waarheid. In
23/4/2025 WOENSDAG – WERKE VAN NAASTELIEFDE Matteus 22 vers 37 “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.” – Wat beteken dit
22/4/2025 DINSDAG – GOD EN JOU NAASTE Johannes 4 vers 20 “As iemand sê: Ek het God lief, en hy haat sy broer, dan is hy ’n leuenaar; want hy wat sy broer, wat hy
21/4/2025 MAANDAG – WAT IS NAASTELIEFDE? Galasiërs 5 vers 14: “Want die hele wet word in een uitspraak vervul, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Inleiding Wat beteken dit regtig om jou naaste
NAASTELIEFDE WEEK – 21 TOT 26 APRIL 2025 “Want die hele wet word in een uitspraak vervul, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” – Galasiërs 5:14 Wat is Naasteliefde? Naasteliefde is die liefdevolle,