PREEK SONDAG 16 MAART 2025 LEGACY
16/3/2025 PREEK – WAT LAAT JY NA VIR JOU ERFGENAME? 1 KRONIEKE 22 VERSE 1 TOT 19 “…..Dawid het vir Salomo gesê: “My seun, ek was van gedagte om ‘n huis vir die Naam van
16/3/2025 PREEK – WAT LAAT JY NA VIR JOU ERFGENAME? 1 KRONIEKE 22 VERSE 1 TOT 19 “…..Dawid het vir Salomo gesê: “My seun, ek was van gedagte om ‘n huis vir die Naam van
SATERDAG 15/3/2025 NALATENSKAP VAN LIEFDE EN RESPEK Johannes 13 verse 34 & 35 “Ek gee julle ‘n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal
VRYDAG 14/3/2025 NALATENSKAP VAN OMGEE/HULP VERLEEN 2 Timoteus 1 vers 16 “Mag die Here barmhartigheid bewys aan die huis van Onesiforus, want hy het my dikwels verkwik en hom nie vir my boeie geskaam nie.”
DONDERDAG 13/3/2025 NALATENSKAP IN FOTO’S 2 Timoteus 4 verse 1 tot 8: “Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, ek het die geloof behou.” “Foto’s vang oomblikke vas wat woorde nie
11 MAART 2025 DIE VOORUITSIG VAN DIE DOOD 2 Timoteus 4:1-8 “Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, ek het die geloof behou. Verder is daar vir my weggelê die kroon
10 MAART 2025 WAT BETEKEN NALATENSKAP? 2 Timoteus 4 verse 1 tot 8 : ” … Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voleindig, ek het die geloof behou…..” Nalatenskap is nie
10 – 16/3/2025 NUWE REEKS DAGSTUKKIES – WAT IS JOU NALATENSKAP? Noudat ek ouer word, bring die gedagte aan die kortstondigheid van die lewe en die sekerheid van die dood ’n nadenke of besinning oor