29 DESEMBER 2025: OBÉ – 64 NIE UIT NIE!
Obé aka OUBAAS PHILLIPS – 64 NIE UIT NIE Liewe vriende en bloglesers, Vandag vier ek my 64ste verjaarsdag. In krieketterme: I am 64 not out. Deur die genade van God beskerm ek nog steeds
Obé aka OUBAAS PHILLIPS – 64 NIE UIT NIE Liewe vriende en bloglesers, Vandag vier ek my 64ste verjaarsdag. In krieketterme: I am 64 not out. Deur die genade van God beskerm ek nog steeds
PREEK 19 JAN 2025 WAT MAAK JOU EG GELUKKIG? Matteus 5 VERSE 1 tot 12: “ …. Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word. Salig is die
DIE VREUGDE VAN VERTROUE IN GOD – SATERDAG 18 JANUARIE 2025 “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor; vertrou
VRYDAG 17 JANUARIE 2025 MAAK JOU GEEN SORG NIE, WEES VREUGDEVOL “Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking met danksegging aan God bekend. En die vrede
DONDERDAG 16 JANUARIE 2025 GELUK IN SAMESYN “Waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.” Matteus 18 vers 20 Ons is nie gemaak om alleen te wees nie. Ware
GEE MAAK GELUKKIG – WOENSDAG 15 JANUARIE 2025 “Gee, en aan julle sal gegee word.” Lukas 6 vers 38 Om te gee is een van die mooiste maniere om geluk te ervaar. In ons
DIE KRAG VAN DANKBAARHEID – DINSDAG 14 JANUARIE 2025 “Wees altyd bly, bid gedurig, wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus vir julle.” 1 Tessalonisense 5 verse 16
MAANDAG 13 JANUARIE 2025 VREDE IN GOD SE TEENWOORDIGHEID Psalm 46 vers 10 “Wees stil en weet dat Ek is jou God.” Vrede is een van die gesogste bronne van geluk. In die gejaagde wêreld
DAGSTUKKIES 13 – 18 JANUARIE 2025 WAT MAAK JOU GELUKKIG? Ek gaan hierdie week fokus op wat ware geluk beteken in ons lewens. Deur stilte, dankbaarheid, vrygewigheid, samesyn, en vertroue, nooi God ons om Sy