WENKE EENSAAMHEID – AFSTERWE VAN ’N HUWELIKSMAAT (5)
SKRYF JOU GEVOELENS NEER Wanneer jy oor jou gevoelens skryf, neem jy outomaties ‘n stap terug en kyk jy na die situasie vanuit ‘n afstand. Hierdie afstand bied ‘n waardevolle geleentheid om die emosies en