Blog

Home » Archives for 17 June 2024

WANT BINNE-IN MY REËN DIT, ….. DIT GIET

HULDEBLYK TEMPLATES – MOEDER HULP MET TROOSWOORDE Ook geskik vir ’n antie, ouma ens met die nodige wysigings. Dis net ’n voorbeeld of liewer ‘n idee skepper … HULDEBLYK TEMPLATE VIR ‘n MOEDER Goeiemôre almal,

Read More »

‘n MAAAAAND LANK ‘n WET LOOK

STRUGGLE JOKES – UWC MASSA VERGADERINGS POLITIEKE HUMOR (2) Op universiteit was die studente politieke debatte en massa vergaderings ’n belewenis. Ek en Kobus Frantz  wou nooit ’n vergadering mis nie. Die vergaderings was nooit

Read More »

LANGNEK ONDERSKAT VIR SKILLIE

DIE KAMEELPERD EN DIE SKILPAD Obe se KHOI KINDERFABELS Met lekker vars aaskoeke en borde vol heerlike steenbok !tjomvleis  het die kinders weer eens in ‘n kring gesit, hul gesigte verlig deur die helder Kalahari

Read More »