JESUS, YESHUA, YAHSHUA OF ..?
DIE NAAM BO ELKE NAAM Die vraag oor wat die “regte naam” vir die Messias is, is een wat geleerdes, teoloë en gelowiges al vir eeue laat kopkrap. Hoe moet ons Hom aanspreek—Jesus, Yeshua, Yahshua,
DIE NAAM BO ELKE NAAM Die vraag oor wat die “regte naam” vir die Messias is, is een wat geleerdes, teoloë en gelowiges al vir eeue laat kopkrap. Hoe moet ons Hom aanspreek—Jesus, Yeshua, Yahshua,
PREEK – WARE OF VALS PROFETE SONDAG 18 AUGUSTUS 2024 ESEGIËL 37 VERSE 1 TOT 28 “…Toe sê Hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? En ek antwoord: Here Here, U weet dit. Daarop
PROFETE OORDENKINGREEKS – SATERDAG 17 AUGUSTUS 2024 JEREMIA 23 VERSE 27 TOT 32 “…. Kyk, Ek het dit teen hulle wat leuenagtige drome profeteer, spreek die Here, en dit rondvertel en my volk verlei met hulle
OORDENKINGREEKS – VRYDAG 16 AUGUSTUS 2024 JEREMIA 23 VERSE 9 TOT 22 “ WAT die profete betref — my hart is gebreek in my binneste, my hele gebeente sidder; ek is soos ‘n dronk man
OORDENKINGREEKS – DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2024 1 KONINGS 18 verse 20 tot 29: “…. En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is,
‘N BEDREIGING VIR DIE KERK SE GELOOFWAARDIGHEID Die Christelike geloof het vir eeue ‘n sterk morele grondslag en publieke krag gehad in Suid-Afrika en regoor die wêreld. In onlangse jare is daar egter ‘n kommerwekkende
OORDENKINGREEKS DIE WARE PROFEET – WOENSDAG 14 AUGUSTUS 2024 DEUTERONOMIUM 18 VERSE 15 TOT 22 “ ‘n PROFEET uit jou midde, uit jou broers, soos ek is, sal die Here jou God vir jou verwek; na Hom moet julle
OORDENKING – BYBELSE BESKRYWING VAN ‘N VALSE PROFEET DINSDAG 13 AUGUSTUS 2024 MIGA 3 VERS 5 & 11: So sê die Here aangaande die profete wat my volk verlei, wat as hulle maar iets het om met hulle
VALSE PROFETE: HULLE TIPIESE KENMERKE Die waarskuwing van Jesus teen valse profete is een van die belangrikste opdragte wat Hy aan sy volgelinge gegee het. Dit verwys na die realiteit dat daar altyd diegene sal
OORDENKING – WAT IS ’N PROFEET MAANDAG 12 AUGUSTUS 2024 JEREMIA 1 VERSE 1 TOT 3: “Die woorde van Jeremia. Hy was ‘n seun van Gilkija en ‘n priester uit Anatot in Benjamin. Die woord