7 DESEMBER 2025 PREEK DIE ARENDS-TROU VAN GOD
PREEK 7/12/’25 GENADE VLIEG LES VAN DIE AREND GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God en Vader, Baie dankie dat ons op hierdie Tweede Adventsondag in stilte en verwagting voor U mag sit. Ons wag nie
PREEK 7/12/’25 GENADE VLIEG LES VAN DIE AREND GEBED VOOR SKRIFLESING Here ons God en Vader, Baie dankie dat ons op hierdie Tweede Adventsondag in stilte en verwagting voor U mag sit. Ons wag nie
PREEK 30/11/22025 DIE GEBOU SKEFFELS OP DIE DORSVLOER VAN OMAN GEBED VOOR SKRIFLESING Almagtige God en hemelse Vader, U is die God wat selfs die donkerste bladsye in die geskiedenis oopskryf om U genadeplan te
23/11/2025 IN DIE STILTE VAN HOREB HERWIN ELIA SY ROEPING Gebed voor Skriflesing Hemelse Vader, ons kom voor U in hierdie oomblik van stilte, ‘n kosbare afsondering van die wêreld se lawaai. Ons harte is
16/11/25 PREEK: AS JY VIR IEMAND ANDERS ’N GAT GRAWE, PASOP DAT JY NIE SELF DAARIN VAL NIE SKRIFLESING: PSALM 7 Verse 16 & 17; SPREUKE 26 vers 27 “Sy boosheid tref homself, en die
PREEK SONDAG 9/11/2025 DIE NAME OP DIE BORSLAP Eksodus 28 verse 15 tot 30: “Jy moet ook die borstas van beslissing maak van kunstige werk; soos die werk van die skouerkleed moet jy dit maak;
PREEK 2/11/2025 WANNEER JOU KINDERS KERKLOOS RAAK Handelinge 2 vers 39 : “Want die belofte geld vir julle en vir julle kinders en vir almal wat ver is—vir almal wat die Here ons God na
PREEK 26/10/2025 DIE KRAAIE VAN DIE SPRUIT KRIT 1 KONINGS 17 v 2 tot 7 “…. Gaan hiervandaan af ooswaarts en gaan versteek jou in Kritspruit, anderkant die Jordaan. Jy kan water uit die spruit drink,
PREEK 19/10/25 – DOODGEBORE DROME BEGIN SKIELIK ASEMHAAL 2 KONINGS 4 Verse 8 tot 37 “… Sy het vir haar man gesê: “Ek weet dit is ‘n heilige man van God wat gereeld hier by
PREEK 12/10/2025 STAAN OP EN DROOM SAAM MET GOD Esegiël 37 verse 1 tot 14 “Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van die Here uitgebring en
PREEK 5/10/25 ’N VLIEG IN DIE SALF – KLEIN FOUTJIE, GROOT SKADE GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Here ons God, Bron van wysheid, ons kom nederig na U Woord. U ken die “vlieë” wat ons salf