ONGEWONE UITSPRAKE – DAAGLIKSE OORDENKINGS: 24 FEB TOT 2 MAART 2025
VRYDAG 28 FEB 2025 – DIE JONG MAN WAT NAAK GEVLUG HET! MARKUS 14 VERSE 51 & 52 Te midde van die chaos in Getsemane toe Jesus gearresteer is, lees ons van ‘n jong man
VRYDAG 28 FEB 2025 – DIE JONG MAN WAT NAAK GEVLUG HET! MARKUS 14 VERSE 51 & 52 Te midde van die chaos in Getsemane toe Jesus gearresteer is, lees ons van ‘n jong man
DINSDAG 25 FEB 2025 – VLEIS IN OORVLOED! NUMERI 11 VERSE 18 & 19 Die Bybel is vol ongewone uitsprake, wat ons dikwels met ‘n nuwe perspektief oor God en ons eie lewens laat. Een
MAANDAG 24 FEB 2025 – DIE SARKASTIESE PROFEET 1 KONINGS 18 VERS 27 Sarkasme is nie iets wat ons met die Bybel assosieer nie, maar daar is wel gevalle waar God se mense skerp humor
NUWE REEKS DAGSTUKKIES – ‘SNAAKSE EN ONGEWONE UITSPRAKE IN DIE BYBEL’ Liewe vriende, Het jy al ooit snaakse, skerp of selfs ongewone uitsprake in die Bybel raakgelees en gewonder: “Het dit regtig daar gestaan?” Die