Blog

Home » blog » jokes

Obé se Kaskenades: Kimberley se Hiepe

Obé se Kaskenades:  Vrydagmiddag met die RR’s op die Bruggie  Kimberley se hiepe was nie sommer net ’n kortpad nie. Dit het soos ’n aksie film deur ons dae geloop — stof in die somer,

Read More »

HUMOR TYDENS DIE BEGRAFNIS

KOSTELIKE LAG-MET-‘N-TRAAN HULDEBLYKE Onthou by begrafnisse huil ons nie net, ons lag ook lekker. Ek persoonlik hou baie van begrafnis hou. Om die waarheid te se dit is my gunsteling diens dit is vir my

Read More »

“OEM TAS”: ONS GEE ALLES ‘N NAAM

Alkoholiese drank byname As daar nou iets is wat Suid Afrikaanse mense kan goed doen, dan is dit byname gee. Ons kinders kry die allerheiligste name soos Jacobus Francis maar dan word daai name nooit

Read More »