OBE JOKES
Kleinvlei treffers

Die nuwe Dominee soek die Spar winkel, die maandag na die bevestiging (die kerkmense pak mos nie meer die Pastorie se kombuiskaste vol nie). Hy kry toe ’n mannetjie langs die pad en stop “Boetie kan jy my beduie na Spar toe… Die outjie beduie toe ‘Jy f@&) hier links af by die four way F@@## jy regs en in daai f#$%n pad is die e$%&tt$#se Spar.’ Die Dominee sê toe beleef dankie en vermaan hom toe oor die vloekery en verduidelik hy is die nuwe Ds wat die mense hemel toe moet lei. Daai laaitie antwoord toe minagtend “As jy nie eers ’n F$%kk*n kloe het waar SPAR is, wat nog te sê van die hemel”.