Blog

Home » Archives for 10 June 2024

Die Herberg

Deur: Klaas van Eijbergen Daar is ‘n herberg, diep binne, Waar jy kan rus, kan kalmeer, Ontsnap uit die daaglikse storm, En by jouself weerkeer. Deur die dag te oordink, Met jouself en God te

Read More »

WENKE OM DEPRESSIE TE VERSTAAN EN TE HELP

DEPRESSIE:  KENMERKE, OORSAKE, GELOOF EN HULP Obe wenke Depressie is ‘n komplekse geestelike gesondheid toestand wat gekenmerk word deur ‘n aanhoudende gevoel van somberheid, rusteloosheid, en ‘n verminderd gevoel van eie waarde. Dit affekteer ‘n

Read More »

TAPOE VERTEL NAMAKHOI FABELS AAN KINDERS

NamaKhoi FABELS AANKONDIGING NUWE FABEL REEKS Ek het onlangs op ’n verborge juweel “Reynard the Fox – Khoi Fables and Tales” deur die Engelsman Wilhelm Bleek, wat dateer uit 1864. Binne die boek se bladsye

Read More »

SELFS DIE PROFETE HET DEPRESSIE GEHAD

OORDENKING REEKS – DEPRESSIE (3) MAANDAG 10 JUNIE 2024 1 KONINGS 19 VERS 4: “Hy self het egter ‘n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder ‘n besembos gaan sit en gewens

Read More »

NUWE DOMINEE SOEK RIGTING

OBE JOKES Kleinvlei treffers Die nuwe Dominee soek die Spar winkel, die maandag na die bevestiging (die kerkmense pak mos nie meer die Pastorie se kombuiskaste vol nie). Hy kry toe ’n mannetjie langs die

Read More »

NUWE DOMINEE SOEK RIGTING

KLEINVLEI HUMOR Obe Jokes Die nuwe Dominee soek die Spar winkel, die maandag na die bevestiging (die kerkmense pak mos nie meer die Pastorie se kombuiskaste vol nie). Hy kry toe ’n mannetjie langs die

Read More »