BOEKPRESENTASIE VIDEO

Home » blog » Khoi Kultuur » BOEKPRESENTASIE VIDEO

VRIJE NATUURMENSEN TOT SLAVEN

Aan almal wat my boekpresentasie gemis het: julle kan dit nou as video op my webwerf kyk. In Vrije natuurmensen tot slaven neem ek jou saam op ’n reis deur die tyd, maar ook deur die menslike siel. Ek begin by die Khoi as vrye natuurmense: hul rituele, hul stories en hul diep verbondenheid met die aarde en haar ritmes. Jy sal hoor hoe lewe verweef is met seisoene, kuddes, kampvure en woorde wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kyk gerus, deel dit met vriende, en help hierdie verhaal verder reis. Click op die Link …..

https://www.facebook.com/obe.phillips/videos/906967098579744/?notif_id=1770559546807277&notif_t=feedback_reaction_generic&ref=notif

Leave a Comment