BOEKPRESENTASIE VIDEO
VRIJE NATUURMENSEN TOT SLAVEN Aan almal wat my boekpresentasie gemis het: julle kan dit nou as video op my webwerf kyk. In Vrije natuurmensen tot slaven neem ek jou saam op ’n reis deur die
VRIJE NATUURMENSEN TOT SLAVEN Aan almal wat my boekpresentasie gemis het: julle kan dit nou as video op my webwerf kyk. In Vrije natuurmensen tot slaven neem ek jou saam op ’n reis deur die
BOEKPRESENTATIE ‘VRIJE NATUURMENSEN TOT SLAVEN’ VAN OBE PHILLIPS Op zondag 8 februari 2026 nodig ik je van harte uit in Doesburg voor de boekpresentatie van mijn debuut ‘Vrije natuurmensen tot slaven’. In Het Arsenaal –
DEEL 1: Preke Van Hoop, Genade En Liefde, Maar Dade Van Slawerny VRYE NATUURMENSE TOT SLAWE Die onuitblusbare vlam van die Suid-Afrikaanse Khoi – Kortverhale oor die stryd, identiteit en die voortlewing van die Khoi-kultuur
’n !NABASAS OF “!//NXORISI (HOKMEISIE) TRADISIE” Trooi se Oorgang na Vrouwees Toe Trooi, ’n jong meisie van die Khoi-stam, haar eerste menstruasie kry, het die vroue van die gemeenskap die voorbereidings vir die heilige //nxorisi,
DIE ONUITBLUSBARE VLAM VAN DIE SUID-AFRIKAANSE KHOI” Met trots en eerbied kondig ek dat my eerste boek ‘VRYE NATUURMENSE TOT SLAWE – DIE ONUITBLUSBARE VLAM VAN DIE SUID-AFRIKAANSE KHOI‘ binnekort gepubliseer gaan word. Hierdie werk,
‘n Gedig Dit is nie net ’n dans nie, dit’s ons storie,’n klop van harte, ’n eeue oue glorie.In sirkel om die vuur, hand aan hand,die voete beweeg, soos diere oor die land. Ons boots
IKHABA RÂ. DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2024 Goeienaand almal, my mense, jong en oud, ek groet julle met ‘n swaar hart, maar ook met ‘n groot verantwoordelikheid. Ek staan vandag hier voor julle, nie net as