BOEKBEKENDSTELLING REISVERSLAG– Deel 4
DIE DOOD – SLAAP MET HOOP Ná die emosionele erediens op Sondag 4 Oktober was dit moeilik om weer kragte te versamel vir die volgende geleentheid: my amptelike boekbekendstelling by die VGK Eersterivier. ‘n Heerlike