BOEKBEKENDSTELLING REISVERSLAG – Deel 2
REISVERSLAG Upington, Springbok & Piketberg: DIE DOOD – SLAAP MET HOOP Ná ons besoek aan Kimberley het die reis verder deur die Noord-Kaap voortgegaan. Die pad verder deur Upington en Springbok na Piketberg was veel