MAANDAG 4 AUGUSTUS 2025 DAGSTUKKIE – “GOEDHEID AS ‘N DEUG”
MAANDAG 4/8/2025 – DEFINISIE VAN GOEDHEID (“Kindness”) Galasiërs 5:22: “Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid…” Inleiding Goedheid, of “kindness” in Engels, is een van daardie deugde wat