DAGSTUKKIE 6 MEI 2025: WAARDEER JULLE DOMINEES, PASTORE EN ANDER GEESTELIKE LEIERS
DINSDAG 6/5/2025: LERAARS SE WERKSBESKRYWING 1 Petrus 5 vers 1 tot 14 ““Hou as herders toesig oor die kudde van God wat aan julle toevertrou is. Doen dit gewillig… wees ’n voorbeeld vir die kudde.”