ARTIKEL: GOEIE PRAKTYKE VIR ‘N BETROUBARE KERK (6)
DEURSIGTIGE FINANSIËLE BOEKHOUDING IN GEMEENTES In die moderne kerk, waar deursigtigheid en verantwoordbaarheid van uiterste belang is, speel finansiële bestuur ‘n sentrale rol in die vertroue wat die gemeente in sy leierskap stel. Gemeente kassiere