SIEKTE EN GEBED REEKS: IS GEBEDSGENESING MOONTLIK?(6)
SIEKTE EN GEBED OORDENKINGS SATERDAG 3 AUGUSTUS 2024 MATTEUS 10: 7 “Gaan verkondig: ‘Die koninkryk van die hemel het naby gekom.’ Maak siekes gesond, ..” Ons teks bevestig dat gebedsgenesing deel is van die koninkryk van God