DEMOKRASIE: DIE REGERING VAN DIE MENSE, DEUR DIE MENSE, EN VIR DIE MENSE
SUID AFRIKAANSE VERKIESING 2024 POLITIEK – DEMOKRASIE (3) INLEIDING Die Afrika Kerkvader, Augustinus het die strewe na gelykwaardigheid die goue draad gemaak van byna al die denke oor staatsinrigting, kultuur en politiek. Die idee van